t: +27 (0) 21 852 1725 | m: +27 (0) 72 273 3955 | e: info@forestrest.co.za
FOREST REST APARTMENTS
Beste gastvrouw - Wat een heeerlyk warm bedje en een fantastische plekje hier in Z.Afrika. Een nachkie is veel te kort om van al jullie gastvryheid te genieten!! Super!!! Liefs Johan en Thea - Nederland
Dit was 'n voorreg om hier tuis te gaan. Jul plek is pragtig en smaakvol - mens bly heerlik, dankie vir al die x-tra bederfies. Neels en Anna-Marie
Pragtig - rustig en so ontspanne. Baie dankie vir al die liefde en gasvryheid - sal julle beslis weer sien. Doeks - Yzerfontein
Baie dankie, ek het baie lekker gebly. 'n Pragtige plek. Die rustigheid is "great". Dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid. Chris
Baie dankie vir 'n heerlike tyd. Julle vriendelikheid en gasvryheid word opreg waardeer. Ons sal julle defnitief aanbeveel. Charl & Corrie - Pretoria
Baie, baie, dankie. Jul plek is pragtig!! Dankie vir jul gasvryheid en vrienlikheid.
Great and warm place! Hope to come back few times. Dennis Molenaar - Netherland
Dis presies wat die naam se: "Jy rus in die woud!" Baie dankie vir die lekkerste naweek met die snoesigste atmosfeer!! Dis so lekker om in 'n mooi plekkie te bly. Roux's - George
Excellent. Thank you
Page 3 of 3